Tiny's Getaway

Selfsorg
Tiny's Garden
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid op die grondverdieping het 2 slaapkamers en 'n badkamer geskik vir 4 gaste . Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n bad en stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n leefarea met 'n slim-TV en gemaklike sitplek. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep en 'n tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is aangewese parkeerplek vir 1 voertuig. Gaste mag nie voor die motorhuis of in die oprit langs die eiendom parkeer nie.
Omdat die woonstel op 'n gedeelde erf is, word gaste gevra om bedagsaam te wees en ander inwoners te respekteer.
Kouga het tans streng waterbeperkings, daarom word gaste gevra om water spaarsamig te gebruik.
'n Slim-TV is beskikbaar, maar gaste moet hul eie intekenbesonderhede vir Netflix en DStv Now gebruik.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tiny's View
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstel op die eerste verdieping beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n bad en stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n leefarea met 'n slim-TV en gemaklike sitplek. Die leefarea lei na 'n balkon met buitesitplek en 'n see-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is aangewese parkeerplek vir 1 voertuig. Gaste mag nie voor die motorhuis of in die oprit langs die eiendom parkeer nie.
Omdat die woonstel op 'n gedeelde erf is, word gaste gevra om bedagsaam te wees en ander inwoners te respekteer.
Kouga het tans streng waterbeperkings, daarom word gaste gevra om water spaarsamig te gebruik.
'n Slim-TV is beskikbaar, maar gaste moet hul eie intekenbesonderhede vir Netflix en DStv Now gebruik.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Wonderboom Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae765ddf724c5cb896656ae358cd7ed65c9b094b96c43f42f597a17a71f77077b473b02a49f643065405682c39988dde6048?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 23 Wonderboom Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.016355439619 24.920854934089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang