+30
Gastehuis in Somerstrand

Toscana Cottage

Lavender Kothuis
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié drieslaapkamer-selfsorgkothuis het slaapplek vir 6. Elke slaapkamer is elegant versier en voorsien met vars perkale-linne. Die kothuis bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n oopplan-eetkamer en leefarea. Die ruim badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Platskerm-TV met DStv en DVD-speler is beskikbaar. 2 van die slaapkamers het dubbelbeddens en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Let wel dat hierdie eenheid net slaapplek aan 5 of 6 gaste bied.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Huisreëls

Onthou asb. dat Toscana Cottage nie 'n partytjie-venue is nie, maar 'n gastehuis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard Suite
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié tweeslaapkamersuite het 'n koninggrootte-bed. Vars perkale-linne word voorsien. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is goed toegerus met 'n mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. 'Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die suite is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Huisreëls

Onthou asb. dat Toscana Cottage nie 'n partytjie-venue is nie, maar 'n gastehuis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Eenheid
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kamers front na die swembad. Ander geriewe sluit 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, konveksie-oondjie, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar 'n waaier, WiFi en 'n TV met DStv. Die eenheid het 'n stoep en privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Onthou asb. dat Toscana Cottage nie 'n partytjie-venue is nie, maar 'n gastehuis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

8 Gerdine Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2MTVmNzM5LWM4OTEtNGU5Ni04ZmU0LTYwZmQ5ZmFjOGVkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 8 Gerdine Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.99851 25.64606
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang