+39
Hotel in Umhlanga

Town Lodge Umhlanga

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Tercia B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Lovely stay. It was a great stay; however, they do need to do something about the beds. It was quite uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great and memorable experience. Great stay, warm reception with friendly staff members.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandile M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Great experience. Friendliness by staff members was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joao Miguel Da Silva S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Functional and professional accommodation, conveniently situated. Clean, functional accommodation providing everything you need for a one-night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suyodhan N
Kort verblyf
4.2
Des 2025

Decent value getaway. Friendly staff. Great location. Decent peak pricing. Aircon did not work consistently in one room. Staff tried to assist, but the problem persisted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ahmed M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Excellent hotel with good facilities. Excellent accommodation in a good location with free parking. Expensive breakfast at R205 should have been included in the room rate. Pillows were very uncomfortable, resulting in poor sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thandiwe M
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Same as above. We had a good stay at Town Lodge. The only complaint I have is the card system that they use for the lifts and the exit gates. We had to insert the card several times before it could accept the card. Even at the gate, we experienced the same problem, which was extremely frustrating. The card machines need to be fixed or upgraded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dané T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Skoon en netjies. Naby aan die lughawe. Heerlike kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Town Lodge Umhlanga
Town Lodge Umhlanga
Baie dankie. Lizelle

Wayne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2023

Comfortable. Safe. Just the staff needs more training on Customer Care. When questioned on the vending machine not taking our money, the receptionist shouted that the machine is working. The very helpful security came to assist only to discover that the machine was faulty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Town Lodge Umhlanga
Town Lodge Umhlanga
Dear Wayne Thank you for your feedback. Your feedback has already been replied to on another platform. Kind Regards Lizelle

Abraham W
Kort verblyf Besigheidsreis
3.0
Jul 2023

Teen ongeveer R1950 per nag, sonder ontbyt, is dit beslis baie duur. Daar is nie drinkwater in die kamer beskikbaar nie, en dit was nie aan ons verduidelik nie. Met navraag het ons uitgevind dat jy water moet kom haal by ontvangs vanuit 'n "dispenser", maar geen bottels of bekers vir die doel word voorsien nie. Ontbyt teen R190 per persoon is ook buitensporig hoog. Daar is beslis beter en meer bekostigbare opsies in Umhlanga beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Reservations Team Town Lodge Umhlanga
Town Lodge Umhlanga
Liewe Abraham Dankie vir die terugvoer oor jou verblyf by Town Lodge Umhlanga. Ek is nie seker waarna jy verwys met die R 1950 bedrag nie. Dit is nie die R 1350 wat jy wel betaal het per aand nie. Laat weet asseblief, sodat ons dit vir jou kan uitsorteer. Dankie vir jou terugvoer oor die water. Soos ek in my kommunikasie op die City Lodge platform gesê het, ons het bottels beskikbaar by ontvangs. Dit moes beter verduidelik gewees het. Dit is iets wat ek uitgesorteer het, danksy jou terugvoer. Die ontbyt is 'n vol Engelse ontbyt met n wye verskeidenheid opsies om van te kies. Dit word daagliks vars voor berei en jy is welkom om te eet soveel jy voor kans sien. Ons ontbyt is definitief goedkoper as meeste hotel ontbyte in Umhlanga. Ek is jammer om te hoor dat jy nie teen volle gelukkig was nie. Mag ek miskien voorstel dat die Road Lodge Umhlanga 'n goeie opsie kan wees, as u soek na n goedkoper opsie. Lekker dag en dankie weer vir jou terugvoer. Groete Lizelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reservations
Team Town Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 302
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 302
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 302
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner of Umhlanga Ridge Boulevard and Meridian Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 308 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ad7a2137be099cbbffe3adf7f0a195711c5a6a37e9f33a915ad3cfde20a2739058baddcef41e3be0d3220d6715b5c2add49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 302 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Corner of Umhlanga Ridge Boulevard and Meridian Drive Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -29.7172514 31.0662748
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang