+37
Gastehuis in Ladysmith

Townside Estate Guest Suites

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 25B Residency Road, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Townside Estate Guest Suites bied gemaklike verblyf in 'n gastehuis op die eienaar se eiendom in die hartjie van Ladysmith. Dit is 'n ideale tuisbasis vir sakereisigers en vakansiegangers vanwaar hulle hierdie dorp kan verken en geniet.

Verblyf word aangebied in 4 eenhede, elk met hul eie en suite-badkamer. Daarbenewens beskik elke eenheid oor 'n gemaklike bed, kwaliteit linne en badhanddoeke, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n gedeelde eetarea geniet en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

2.8/5

Nonhlanhla
deligence ...

Eiendomme 5

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 25B Residency Road, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 2)
Bespreek

25B Residency Road, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad28b69adeb64f719599791e6037dd1ab8fff209c710520e26c5f54fc652ee0fc49d577e1799766bdfd086a08b2eed3a029a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2) 25B Residency Road Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.54914306841 29.785424934855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang