4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 128 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
True Karoo Cottage is 'n pragtig gerestoureerde, historiese kothuis wat die bekoorlike, ouwêreldse gees van die Karoo vasvang. Dit is in die hartjie van Graaff-Reinet geleë en die ideale selfsorg-toevlugsoord vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die semi-oopplan-leefarea beskik oor 'n plaasstyl-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n tafel en stoele toegerus is. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het oorgenoeg gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die onderdakstoep het 'n ingeboude braai, gemaklike buitemeubels en lei na 'n tuin. Dit is die perfekte plek om die rustige omgewing te geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mariëtte Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 732
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 128 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink True Karoo Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
128 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang