Beskrywing
Hierdie knus houthuisie het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad. Gaste het toegang tot 'n boskombuis wat met 'n yskas-vrieskas en 'n gasstoof toegerus is. 'n Braai-area en 'n vuurmaakplek is ook beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die voer van wolwe streng verbode is.
Harde musiek of geraas word nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. nie die wolwe terg of tart nie.
Hierdie verblyf is eko-bewus en strewe na selfvolhoubaarheid deur sonkrag te gebruik. Gaste word moet dus op hul elektrisiteitsverbruik bedag wees.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gestruktureerde tent is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n gemaklike rusbank. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste deel die gebruik van 'n gemeenskaplike vuurmaakplek, braai-area en 'n badkamer met 'n stort. Die tent het sonkragaangedrewe ligte, maar het nie elektrisiteit nie. Gaste kan die hoofkampterrein se laaistasie gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tentverblyf
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die voer van wolwe streng verbode is.
Harde musiek of geraas word nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. nie die wolwe terg of tart nie.
Hierdie verblyf is eko-bewus en strewe na selfvolhoubaarheid deur sonkrag te gebruik. Gaste word moet dus op hul elektrisiteitsverbruik bedag wees.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gestruktureerde tent is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 2 enkelbeddens en 'n gemaklike rusbank. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste deel die gebruik van 'n gemeenskaplike vuurmaakplek, braai-area en 'n badkamer met 'n stort. Die tent het sonkragaangedrewe ligte, maar het nie elektrisiteit nie. Gaste kan die hoofkampterrein se laaistasie gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tentverblyf
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die voer van wolwe streng verbode is.
Harde musiek of geraas word nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. nie die wolwe terg of tart nie.
Hierdie verblyf is eko-bewus en strewe na selfvolhoubaarheid deur sonkrag te gebruik. Gaste word moet dus op hul elektrisiteitsverbruik bedag wees.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R102, Plot 510 Eilandshoogte, Witelsbos, Tsitsikamma, 6308, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang