Tugela Mouth Resort
- Slaapplek vir 143 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the N2, Tugea Mouth, 4492, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Tugela Mouth Resort bied 'n rustige wegbreek met 'n rits doendinge by die Tugela-riviermond.
Verblyf is beskikbaar in 16 chalets en kothuise asook 10 kampeerplekke. Die eenhede het elk óf 'n dubbelbed of enkelbeddens. Daar is ook 'n kombuisie in elke kamer met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste moet asb. hul eie handdoeke en skottelgoed saambring, en kampeertoerusting as hulle die kampeerplekke bespreek.
Die Tugela Mouth-oord bied verskeie doendinge soos 2 swembaddens, 'n speelterrein vir kinders, 'n trampolien, asook 'n speletjieskamer met 'n TV, pooltafels, tafeltennis en 'n veerpyltjiebord. Die oord het ook wasgoedgeriewe, vriesgeriewe, 'n koffiewinkel, winkel wat visvang-gereedskap verkoop, en 'n boma.
Gaste kan gaan stap of op die strand ontspan, visvang, voëlkyk of net op die stoep ontspan en kyk hoe die son sak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Tessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off the N2, Tugea Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Tugela Mouth Resort het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N2, Tugea Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 143 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang