8 gaste
3 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 St Lucia Sands, 66 McKenzie Street (Opposite Spar), St Lucia, 3938, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Turtleshaven bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-woonstel in 'n kompleks in St Lucia. Dis op die boonste verdieping en bied 'n uitsig oor die kompleks se swembad. Die kompleks is oorkant 'n Spar.
Dié woonstel het 3 slaapkamers waarvan 1 vir kinders geskik is. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed vir kinders. Daar is 1 en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet, en 'n tweede badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus. Daar is 'n TV in die sitarea. Die woonstel het ook 'n lieflike stoep met braaigeriewe.
Die area is naby winkels en restaurante. St Lucia bied ook verskeie doendinge, soos bootvaarte op die riviermond, wildreservate, skilpad- en walviskyk in seisoen, snorkel, strande en staproetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 24 St Lucia Sands, 66 McKenzie Street (Opposite Spar), St Lucia, 3938, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Turtleshaven het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 St Lucia Sands, 66 McKenzie Street (Opposite Spar), St Lucia, 3938, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang