Two on Bramble
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Bramble Lane, Hilton, 3201, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Two on Bramble bied moderne en gemaklike selfsorgverblyf in Hilton, ideaal vir gesinne, vriende of sakereisigers wat 'n rustige verblyf in die Midlands soek. Hierdie ligte en lugtige, alleenstaande eenheid is apart van die hoofhuis geleë en bied privaatheid en gerief met maklike toegang tot plaaslike kafees, skole en die N3-snelweg.
Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en bied direkte toegang tot die voorste patio en tuin. Die tweede slaapkamer bevat 2 x 3/4 beddens. Een badkamer is toegerus met 'n bad, terwyl die tweede 'n stort het. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die oopplan-leefarea is gemaklik gemeubileer met 'n rusbank en 'n slim-TV. Bykomende geriewe sluit in WiFi en 'n werkspasie.
Die oordekte agterpatio het 'n klein bistro-tafel en stoele. 'n Weber-braai is beskikbaar vir u gerief. ’n Battery-aangedrewe omsetter verseker volgehoue krag tydens beurtkrag. Onderdakparkering word ook voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2 Bramble Lane, Hilton, 3201, KwaZulu-Natal
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Bramble Lane, Hilton, 3201, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang