- 36 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1020 Main Street, Ubizane Wildlife Reserve, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ubizane Zululand Tree Lodge bied 'n unieke ervaring in boomhuise in die Ubizane Wildreservaat in Hluhluwe. Dit is die perfekte opsie vir 'n romantiese wegbreek of 'n rustige blaaskans saam met die gesin weg van die stad se gewoel.
Hierdie eiendom bied die keuse van 10 Standaard Boomhuise met 2 slaapplekke of 2 Dubbelboomhuise, wat elk 4 gaste kan akkommodeer. Hierdie boomhuise met lugversorging is almal ingerig met 'n koninggrootte bed bedek met 'n muskietnet. Elke boomhuis het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Knap wit linne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie eenheid het ook 'n yskassie en 'n tee- en koffieskinkbord. WiFi en 'n haardroër is by ontvangs beskikbaar. Buite elke boomhuis is 'n privaat houtdek met sitplek waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet.
Al hierdie boomhuise kyk perfek uit oor die Koorsboomwoud, 'n restaurant en 'n watergat waar die wild hul dors les. Die restaurant op die perseel is oop vir ontbyt en aandete, en gaste kan op die groot sofas ontspan en die krokodille onder die dek dophou terwyl hulle eet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lise-Mari Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1020 Main Street, Ubizane Wildlife Reserve, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ubizane Zululand Tree Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1020 Main Street, Ubizane Wildlife Reserve, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 36 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang