Beskrywing
Die kamer het 'n dubbel- en enkelbed en deel 'n badkamer met Kamer 2. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Geen rook word binne die akkommodasie toegelaat nie.
Die eienaars woon in 'n aparte huis op die perseel met hul troeteldiere.
Klein honde is welkom met vooraf reëlings.
Neem asseblief kennis, daar is 'n 250 m grondpad wat na die verblyf lei.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-kamer is ingerig met 'n dubbelbed en 2 driekwartbeddens. Die kamer het sy eie kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer deel 'n badkamer met Kamer 3 en is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook 'n sitarea met 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Geen rook word binne die akkommodasie toegelaat nie.
Die eienaars woon in 'n aparte huis op die perseel met hul troeteldiere.
Klein honde is welkom met vooraf reëlings.
Neem asseblief kennis, daar is 'n 250 m grondpad wat na die verblyf lei.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bestaan uit 2 skakelkamers wat 'n dubbelbed en 2 driekwartbeddens het. Die een slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Geen rook word binne die akkommodasie toegelaat nie.
Die eienaars woon in 'n aparte huis op die perseel met hul troeteldiere.
Klein honde is welkom met vooraf reëlings.
Neem asseblief kennis, daar is 'n 250 m grondpad wat na die verblyf lei.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder het die kamer 'n privaat ingang van buite af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Geen rook word binne die akkommodasie toegelaat nie.
Die eienaars woon in 'n aparte huis op die perseel met hul troeteldiere.
Klein honde is welkom met vooraf reëlings.
Neem asseblief kennis, daar is 'n 250 m grondpad wat na die verblyf lei.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
763 Goedehoop Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang