+13
Selfsorg in Mtunzini

Umlalazi Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Yvonne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Elke sent werd. Dit was vir ons hemel op aarde, stil naby alle eetplekke en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Fantasties. Baie lekker, hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Lekker. Dit was netjies en skoon. Die enigste ding wat die bly so bietjie lekkerder kon maak, is as hulle seep kan verskaf in die stort en melk vir koffie. Verder was alles baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Wonderful cottage and a great host. Great place, host was friendly. Walked me through everything. Great experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Beste verblyf in Mtunzini. Ons het die eenheid besonders gevind met alles wat jy nodig het. Kan dit vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Peaceful and enjoyable stay. Beautiful cottage with everything you need for a self-catering stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Heerlik gebly. Pragtige huisie in boomryke tuin, lekker stoep en parkering. Alles wat nodig is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Aangenaam en ontspannend. Lekker rustig, huislike gasheer en gasvrou baie gaaf en behulpsaam. Kon ons bagasie in die wstel los tot volgende middag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Medisyne vir die siel. Baie lekker gebly, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Great host without being intrusive. Perfectly within our expectations, convenient, comfortable and well priced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R799
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R799
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R799
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Lala Crescent, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8dde5c4774da9f816523ee196e9a062be6e1fa63e9324c83b82fea6cff1caa6f41be9a3106ba92b46980f498d37ed0902cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 16 Lala Crescent Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.953670326235 31.757773125131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang