4 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Lala Crescent, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Umlalazi Cottage is net 900 m vanaf die Umlalazi-natuurreservaat, 'n knus kothuis vir 4 gaste.
Die privaat kothuis is apart van die hoofhuis, en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n groot sitarea. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, en die badkamer het 'n toilet, 'n bad en 'n stort. Daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof en oond, 'n mikrogolf, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n sitkamer met 'n TV waar gaste kan ontspan.
Die kothuis het ook 'n privaat ingang wat lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe, en parkeerplek vir 1 voertuig.
Mtunzini bied voëlkykgeleenthede en gaste kan die verskeie staproetes in die Umlazi-natuurreservaat verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 16 Lala Crescent, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Umlalazi Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Lala Crescent, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang