Unit 1101 Oyster Rock
8 gaste
0 slaapkamers
4 beddens
0 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2A Lighthouse Road, Unit 1101 Oyster Rock, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Unit 1101 Oyster Rock is 'n luukse dakdupleks met 'n see-uitsig in die veilige Oyster Rock-kompleks in Umhlanga en 300 m of 2 minute se stap van die strand af.
Die woonstel bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 2 eetkamers, 'n leefarea en 'n kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n badkamer word gedeel.
Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus met 2 yskaste, 'n mikrogolf, stoof, oond en waskamer. Die leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 gaste, ingeboude kroeg met stoeltjies en 'n platskerm-TV.
Die leefarea lei na 'n balkon en 'n swembadarea met 'n uitsig oor die Umhlanga Rocks Beach en die ligtoring. Veilige parkeerplek is op die die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2A Lighthouse Road, Unit 1101 Oyster Rock, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2A Lighthouse Road, Unit 1101 Oyster Rock, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang