6 gaste
2 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Unit 216, 88 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Breakers Resort Unit 216 is 'n privaat woonstel op die grondvloer in die Breakers Resort in Umhlanga Rocks. Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n stort en wasbak. Hierdie slaapkamer het ook 'n ingeboude kluis en ingeboude kaste.
Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die sitarea het 2 slaapbanke vir kinders onder die ouderdom van 12.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met Netflix en sekere DStv-kanale. Daar is sitplek vir 6 op die patio wat na die oordtuine uitloop.
Gaste het toegang tot die oord se geriewe wat 3 gemeenskaplike swembaddens, waterglybane, 'n putt-putt-baan, 'n vlugbal- en aksiesportbaan, 'n speletjieskamer, 'n spa en 'n restaurant insluit. Daar is 2 strande wat bereik kan word met 'n kort entjie se stap langs die Umhlanga-promenade.
'n Veilige onderdakparkeerplek is in die keldermotorhuis gereserveer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Gabby Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Unit 216, 88 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Breakers Resort Unit 216 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Unit 216, 88 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang