The Coach House at Val du Charron
Beskrywing
Hierdie luukse 5-ster-suite is ruim en gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n spa-bad. Ander geriewe in die suite sluit die volgende in: lugversorging en gratis WiFi, 'n platskerm slim-TV, 'n komplimentêre kroegie met tee- en koffiemaakgeriewe en ander gerieflike luukshede.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tweede luukse 5-ster-suite is identies aan die eerste een en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n spa-bad. Ander geriewe in die suite sluit die volgende in: lugversorging en gratis WiFi, 'n platskerm slim-TV, 'n komplimentêre kroegie met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n vuurmaakplek buite met direkte toegang tot die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die "Presidential"/Wittebroodsuite is ideaal vir 'n paartjie wat spesiale geleentheid vier en bied asemrowende uitsigte oor die wingerde en Hawekwaberge. Hierdie suite is gerieflik ingerig en gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n spa-bad. Ander geriewe in die suite sluit die volgende in: 'n privaat balkon en 'n vuurmaakplek buite, 'n kluis in die kamer, lugversorging en gratis WiFi, 'n platskerm slim-TV, komplimentêre kroegie met tee- en koffiemaakgeriewe en ander gerieflike luukshede.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bovlei Road, Wellington, 7654, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang