+49
Lodge in Karas

Vastrap Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Helena B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Extra mile she gave us a beautiful house to stay in. Better place to sleep. Excellent. The host gave us a warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathleen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantastic Stay. Owner and personnel very friendly. Lovely accommodation and would definitely recommend to others. Comfy beds and stunning place to take pics.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Die rustigheid van die omgewing was verwelkomend. Alle personeel was vriendelik en behulpsaam, en het aan al ons versoeke voldoen. Hettie en haar span doen uitstekende werk om kliënte welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanno B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

After quite a challenging drive due to a rainstorm, this was such a welcome break. After quite a challenging drive due to a rainstorm, this was such a welcome break, with a lovely warm meal graciously served by Raquel and with also in attendance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ets V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker. Altyd lekker om by Vastrap te oornag. Heerlike aandetes!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2026

Vinnige oornag om die langpad op te breek, maar sal langer kan bly. Baie lekker gebly, sal langer kan bly. WiFi werk nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yury C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

A home away from home! A lovely place to stay with kids. Kids love the swimming pool. A beautiful and tranquil place for parents. Thank you very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Sal weer gaan! Vriendelik ontvang. Die groot eenheid vir ons gesin was perfek. Die kinders het die swembad geniet en die lugversorger maak dit baie gemaklik met die hoë temperature. Die aandete was baie lekker - uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi P
1 nag
5.0
Jul 2025

Oornag oppad terug RSA toe na vakansie in Namibië. Ek kan Vastrap aanbeveel. Kamers/chalets is vol karakter. Heerlik geëet aan die huiskos buffet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janes B
1 nag
5.0
Mrt 2025

Vriendelikste mense. Voel soos familie. Sal vir seker terugkom. Kos was uit die boeke uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R1 138
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 138
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 138
per nag (plek vir 2)
Bespreek

B3, Grunau, Grunau, Karas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 49 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb07c13bdee92545226d38bfafe583051581ce52e7a9ae5f2e47eae8d1735e8593a8effdf29109f2f6b690c8c3f19458d4cdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 138 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 B3 Grunau Karas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.734715 18.429979
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang