- Slaapplek vir 49 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - B3, Grunau, Grunau, Karas Sien kaart
Beskrywing
Vastrap, 'n bekoorlike skaapplaas, is in die buitewyke van Grunau in Namibië se Karas-streek. Dié gasteplaas is ideaal vir oornagverblyf of dien as 'n toevlugsoord vir reisigers vanaf en na Namibië.
Verblyf word gebied in toegeruste en suite-eenhede of selfsorg-eenhede. Die en suite-kamers is almal in die hoofhuis en die selfsorg-eenhede apart is. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer en lugversorging. Elke chalet staan ook apart en het 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie wat goed toegerus is vir selfsorg en braaigeriewe.
Die plaas het 'n swembad, kroeg en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- B3, Grunau, Grunau, Karas
- Gaste dink Vastrap Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
B3, Grunau, Grunau, Karas
Sien kaart- Slaapplek vir 49 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang