+77
Wildsplaas in Waterberg

Verloren Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Tharien M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sielsrus bos paradys. Die plek was baie ruim en het al die nodigehede gehad. Alhoewel daar 'n bietjie onderhoud nodig is, het ons steeds die plek baie geniet. Baie diere gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

A-Iesha R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Beautiful, peaceful, fun. We enjoyed the stay so much that we extended our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Eksklisief, ruim en waarde vir geld. Baie lekker gebly en ideaal vir groot families, weens die sentrale binnehof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Heerlik ontspanne. Baie oulike plekkie, goed toegerus en netjies. Ons het twee lieflike groot storte gehad in die eenheid. Lekker boma ook. Dit is in 'n baie mooi landgoed geleë en ons het lekker rondgery en diere besigtig. Die kameelperde was die hoogtepunt. Amarintia het goeie instruksies gegee rondom die beweeglikheid op die plaas. Ons het elke oggend gaan stap ook. Die verblyf is naby aan heelwat restaurante rondom en in Bela-Bela en Modimolle. Wat vir my bietjie vreemd was, was dat ons die toegangskode eers na twee ontvang het? Dis tog lekker om te weet dat mens dalk al vroeër kan inboek as dit sou nodig wees.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anlia O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Rustige wegbreek in die bos. Verloren Lodge is pragtig! Die eenheid is baie gerieflik en die omgewing is baie rustig. Amerintia is 'n uitstekende gasvrou en het uit haar pad gegaan om dit so gerieflik moontlik vir ons te maak! Daar was soveel ekstras in ons eenheid wat mens nie van 'n selfsorgeenheid verwag nie. Ons het heerlik gestap en fiets gery. Ek sal dit aanbeveel vir enigiemand wat wil rus en vars lug skep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amerintia
Verloren Lodge
Dankie vir die mooi boodskap, Anlia. Dit was 'n voorreg om julle by Verloren Lodge te huisves en ons hoop dat julle binnekort weer sal kom kuier. Groete Amerintia Verloren Lodge

Piet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig, en die diere is so mak. Baie mooi plek. Ek sal die plek aanbeveel vir 'n romantiese getaway! Of vir die hele familie. Is baie rustig daar en die diere is baie mak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amerintia
Verloren Lodge
Dankie Piet & Christelle - ook vir die verwysing wat nog 'n bespreking gebring het. Groete Amerintia Verloren Lodge

Robert D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2025

Will stay here again. Great place to stay and good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoline V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Stil, rustig. Ons het lekker gewoon, maar bittermin wild gesien. Wou so graag kameelperde sien, maar niks. Dankie vir 'n skoon plek en vreeslik rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ildiko H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Beautiful Verloren Estate. Awesome shower, comfy big bed and beautiful surroundings with views of Sable, zebra and other animals feeding from the bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amerintia
Verloren Lodge
Thank you Ildi Looking forward to hosting you again. Kind regards Amerintia Verloren Lodge

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amerintia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Verloren Lodge, 108, Modimolle, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89bb3f121b15298301984c8f9633f444bbc0e7205276b14873d9a64018a23276f518bab65e7f3cacd98b68946f0c27d2a4d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Verloren Lodge 108 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.795552085917 28.379844655332
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang