Vetkuil Hunting & Accommodation
Beskrywing
Elke selfsorg-eenheid het 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Dit maak van sonkrag gebruik en beskik oor koffie- en teemaakgeriewe, 'n klubhuis met 'n gasstoof, oond, beddegoed en handdoeke. Daar is privaat braaigeriewe. Ons "groen omgewing" wat slegs van sonkrag gebruik maak bied 'n ware plaaservaring met die atmosfeer van 'n kampeerterrein.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ons gebruik boorgatwater en sonkrag. Water is dus beskikbaar en die instansie word nie deur beurtkrag geraak nie.
'n Volledige Plaasontbyt is beskikbaar op versoek by die klubhuis teen R90 per persoon. Karoolambraaipakke is beskikbaar teen R80 per pak (dit sluit tuisgebakte brood, tuisgemaakte konfyt en slaai in).
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke selfsorg-eenheid het 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Dit maak van sonkrag gebruik en beskik oor 'n gemeenskaplike kombuis in die klubhuis met koffie- en teemaakgeriewe, 'n gasstoof met 'n oond, yskas-vrieskaste in die klubhuis, beddegoed en handdoeke. Ons "groen omgewing" wat slegs van sonkrag gebruik maak bied 'n ware plaaservaring met die atmosfeer van 'n kampeerterrein.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ons gebruik boorgatwater en sonkrag. Water is dus beskikbaar en die instansie word nie deur beurtkrag geraak nie.
'n Volledige Plaasontbyt is beskikbaar op versoek by die klubhuis teen R90 per persoon. Karoolambraaipakke is beskikbaar teen R80 per pak (dit sluit tuisgebakte brood, tuisgemaakte konfyt en slaai in).
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste op enkelbeddens. Verder is daar koffiemaakgeriewe in die klubhuis en 'n kombuis met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas in die klubhuis en een en suite-badkamer met 'n stort. Privaat braaigeriewe is beskikbaar. Ons "groen omgewing" wat slegs van sonkrag gebruik maak bied 'n ware plaaservaring met die atmosfeer van 'n kampeerterrein. Karoolam-braaipakke is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ons gebruik boorgatwater en sonkrag. Water is dus beskikbaar en die instansie word nie deur beurtkrag geraak nie.
'n Volledige Plaasontbyt is beskikbaar op versoek by die klubhuis teen R90 per persoon. Karoolambraaipakke is beskikbaar teen R80 per pak (dit sluit tuisgebakte brood, tuisgemaakte konfyt en slaai in).
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Vetkuil Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang