Viewlands Guest Farm
6 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Plot 66, Witteklip road, Rocklands, 6229, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Viewlands Guest Farm is 'n selfsorg-akkommodasie geleë op 'n kleinhoewe tussen Uitenhage en Port Elizabeth, ongeveer 1 km vanaf Elandsrivier. Hierdie rustige plaasverblyf is ideaal vir gesinne wat die stad wil ontsnap en die rustigheid van die natuur wil geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed sowel as 'n dagbed geskik vir 2 kinders en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort oor 'n bad. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Badhanddoeke word voorsien.
Die plaas bied 'n gemeenskaplike kombuis en leefarea, terwyl die eenheid self gerieflike verhittings-en-eetgeriewe het, insluitend 'n lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Gaste kan maaltye geniet by die eetkamertafel met 5 sitplekke, en vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Die gasteplaas bied 'n wonderlike omgewing om die buitelewe te verken, of jy nou rustige staptogte, fietsry of bloot ontspan in die natuurlike omgewing wil geniet. Veilige parkering is op die eiendom beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Plot 66, Witteklip road, Rocklands, 6229, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 66, Witteklip road, Rocklands, 6229, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang