Beskrywing
Die selfsorg eenheid is op die grondvloer van die huis en bied slaapplek vir 3-4 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n XL koninggrootte-bed wat in 2 XL driekwartbeddens omskep kan word, en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, braaipan, lugbraaier, ketel, broodrooster, en basiese eetgerei en breekware. Die oordekte balkon is ingerig as 'n eetkamer. Beide die leef- en eetkamers bied volle see-uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Toegangsregte word voorbehou.
Let asseblief daarop dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes wat deur die bestuur verskaf word, met aankoms moet aanvaar.
Die eenheid het nie 'n wasmasjien, skottelgoedwasser of daaglikse skoonmaakdienste nie. Gaste is verantwoordelik vir die handhawing van die netheid van die eenheid tydens hul verblyf.
Enige skade of oormatige onnetheid sal van die skadedeposito afgetrek word. Die skadedeposito is gelykstaande aan een dag se verblyf.
Let asseblief daarop: Gaste wat gedurende die Desember-vakansietydperk bespreek, word vriendelik versoek om hul eie bad- en swemhanddoeke saam te bring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim oopplan eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor sy eie privaat badkamer met 'n instapstort en toilet, asook 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer met 'n tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Slaapbank vir een kind is in die sitkamer beskikbaar. Lw: Die eenheid het nie 'n kombuis met selfsorg geriewe nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Toegangsregte word voorbehou.
Let asseblief daarop dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes wat deur die bestuur verskaf word, met aankoms moet aanvaar.
Die eenheid het nie 'n wasmasjien, skottelgoedwasser of daaglikse skoonmaakdienste nie. Gaste is verantwoordelik vir die handhawing van die netheid van die eenheid tydens hul verblyf.
Enige skade of oormatige onnetheid sal van die skadedeposito afgetrek word. Die skadedeposito is gelykstaande aan een dag se verblyf.
Let asseblief daarop: Gaste wat gedurende die Desember-vakansietydperk bespreek, word vriendelik versoek om hul eie bad- en swemhanddoeke saam te bring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 P. Lorea Road, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang