Beskrywing
Die kamer is geskik vir gaste wat nie so baie ruimte soek nie teen ’n goeie tarief. Die kamer is klein en beskik oor ’n dubbelbed, en suite-badkamer met ’n toilet en wasbak, tee- en koffiemaakgeriewe, satelliet-TV en gratis WiFi. Daar is ’n gemeenskaplike selfsorg-kombuis slegs 15 m van die kamer af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word op versoek en ’n en suite-stort. Daar is ’n ontbythoekie met ’n mikrogolfoond, yskassie, ketel en broodrooster. Daar is ’n gemeenskaplike selfsorg-kombuis slegs 15 m van die kamer af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is baie gerieflik en goed ingerig, en bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 1 slaapkamer, 1 badkamer, ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus met ’n wasbak, stoof, mikrogolfoond, yskas, ketel, eetgerei en breekware. Die sitarea het ’n dubbelbed, TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
111 Werft Street, Burenkamp, Lüderitz, Karas
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang