Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed met gehaltelinne en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die en suite-badkamer. Die kamer het sy eie ingang van buite af, 'n uitsig oor die tuin en daar is lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere OpenView-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- 'n Kontinentale ontbyt is beskikbaar op versoek, Maandae tot Vrydae teen 'n ekstra koste per persoon. Dit is nie by die tarief ingesluit nie. Gaste moet vooraf hiervoor bespreek.
- Oor naweke word geen ontbyt bedien nie.
- 'n Strykyster, haardroër en stortkep is op versoek beskikbaar.
- Laat inklokdatums moet voor aankoms met ons gereël word.
- Vir inklok ná 21:00 sal daar 'n bykomende heffing van R100 wees om voorsiening te maak vir personeel.
- Geen inklok moontlik ná 23:00 nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die en suite-badkamer. Die kamer het sy eie ingang, lugversorging, 'n platskerm-TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- 'n Kontinentale ontbyt is beskikbaar op versoek, Maandae tot Vrydae teen 'n ekstra koste per persoon. Dit is nie by die tarief ingesluit nie. Gaste moet vooraf hiervoor bespreek.
- Oor naweke word geen ontbyt bedien nie.
- 'n Strykyster, haardroër en stortkep is op versoek beskikbaar.
- Laat inklokdatums moet voor aankoms met ons gereël word.
- Vir inklok ná 21:00 sal daar 'n bykomende heffing van R100 wees om voorsiening te maak vir personeel.
- Geen inklok moontlik ná 23:00 nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die en suite-badkamer. Die kamer het sy eie ingang van buite af, 'n uitsig oor die binnehof en daar is lugversorging, 'n platskerm-TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is ook beskikbaar. 'n Haardroër en strykyster is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- 'n Kontinentale ontbyt is beskikbaar op versoek, Maandae tot Vrydae teen 'n ekstra koste per persoon. Dit is nie by die tarief ingesluit nie. Gaste moet vooraf hiervoor bespreek.
- Oor naweke word geen ontbyt bedien nie.
- 'n Strykyster, haardroër en stortkep is op versoek beskikbaar.
- Laat inklokdatums moet voor aankoms met ons gereël word.
- Vir inklok ná 21:00 sal daar 'n bykomende heffing van R100 wees om voorsiening te maak vir personeel.
- Geen inklok moontlik ná 23:00 nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed met gehaltelinne en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die en suite-badkamer. Die kamer het sy eie ingang van buite af, 'n uitsig oor die swembad en daar is lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- 'n Kontinentale ontbyt is beskikbaar op versoek, Maandae tot Vrydae teen 'n ekstra koste per persoon. Dit is nie by die tarief ingesluit nie. Gaste moet vooraf hiervoor bespreek.
- Oor naweke word geen ontbyt bedien nie.
- 'n Strykyster, haardroër en stortkep is op versoek beskikbaar.
- Laat inklokdatums moet voor aankoms met ons gereël word.
- Vir inklok ná 21:00 sal daar 'n bykomende heffing van R100 wees om voorsiening te maak vir personeel.
- Geen inklok moontlik ná 23:00 nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Venn Road, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang