+33
Selfsorg in Qondwane

Vis-Agie Resort

  • Slaapplek vir 64 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off Sodwana Bay Main Road, Qondwane, 3974, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Vis-Agie Resort bied selfsorgverblyf aan plaaslike en internasionale gaste wat Qondwane, Sodwana Baai besoek.

Gaste het 'n keuse om in Cabin vir 4 mense, Marlin House vir 10 mense, of Beach house vir 4 mense, te bespreek. Die hout Cabins het enkelbeddens en dakwaaiers, en daar is en suite-badkamers met storte. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien en die Cabins deel die gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis.

Die ruim Marlin House beskik oor 3 slaapkamers met dubbelbeddens en slaapbanke, 2 badkamers, 'n kombuis met volledige toebehore, kroegarea en privaat braaigeriewe.

Die Beach House het 2 slaapkamers met dubbelbeddens en enkelbeddens, 2 badkamers, 'n toegeruste kombuis en 'n dek met braaigeriewe.

Die oord het 2 kroegareas en 'n a la carte restaurant, verskeie braai-areas en 'n groot swembad.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off Sodwana Bay Main Road, Qondwane, 3974, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Vis-Agie Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off Sodwana Bay Main Road, Qondwane, 3974, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 64 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b6403f8379d6eb1f328a5942e900e632946dd91d9baf223864f25bdad64f82676c727132683906f22b39fc8a10c8f80b572?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Off Sodwana Bay Main Road Qondwane 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.515714931142 32.658031324537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang