+66
Selfsorg in Inhambane

Vista Bonita Eco Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Praia do Jangamo, Guinjata Bay, Inhambane, Inhambane Province Sien kaart

Beskrywing

Vista Bonita is in Guinjata-baai, Mosambiek, geleë, binne loopafstand van die strand en ander geriewe om te geniet.

Ons bied 4 gemaklike eenhede; 2 van die eenhede bied slaapplek vir 4 gaste, en die ander 2 eenhede bied slaapplek vir 8 gaste. Elke eenheid is gemeubileer met gemaklike beddens met muskietnette en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke eenheid se kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, eetgerei, breekware, gereedskap, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n eetkamertafel. Al die eenhede loop uit op 'n dek met buitemeubels en pragtige see-uitsigte om terug te sit, te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet.

Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in skubaduik, seisoenale walviskyk, visvang, snorkel by die pragtige koraalriwwe, oseaansafari's, kajakvaart, branderplankry, of die verkenning van die naaste dorp en die kookkuns wat hulle bied, en die kultuur ervaar.


Ligging

  • Praia do Jangamo, Guinjata Bay, Inhambane, Inhambane Province
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Praia do Jangamo, Guinjata Bay, Inhambane, Inhambane Province

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa37628678419ebd450dda31b235f61a088c9208932a567c0ff71cc569397bd8c80e6308653fdb0ab2dd1f61686b80064174a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) Praia do Jangamo Guinjata Bay Inhambane Province 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.073992462456 35.495702690178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang