+151
Wildsplaas in Waterberg

Vula Valla Game & Safaris

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Daleen A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Dit was salig, luuks & spesiaal! Dit was 'n heerlike wegbreek! Baie vriendelike & professionele personeel en als wat mens kon nodig kry was daar!! Die rustigheid & stilte was besonders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clara
Vula Valla Game & Safaris
Baie dankie vir u wonderlike terugvoer! Dit beteken vir ons ongelooflik baie om te hoor dat julle wegbreek so besonders was en dat u ons personeel, geriewe en die rustigheid van die omgewing kon geniet. Ons hoop om julle binnekort weer te kan verwelkom vir nog ’n onvergeetlike ervaring! Vriendelike groete, Die Vula Valla span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Clara Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 3 688
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 688
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 688
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Vula Valla Game & Safaris, D908 Diepdrift Road, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5a4d726bf06c16be1061d52a547ed0de766cff4770078f2a8997faaab0795057f5c42e994a31b2a5a46030d425accc0a94d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 688 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Vula Valla Game & Safaris D908 Diepdrift Road 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.7105787 28.0395265
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang