+43
Selfsorg in Mookgopong

Waterberg Breezers

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Louise S
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Asemrowend. Natuur is ongelooflik mooi rondom die area. Dit is jammer dat die baie reën die afgelope tyd baie skade aangerig het, veral aan die pad om daar uit te kom. Die cottage is beautiful, goed ingerig en baie netjies. PS daar is geen sellfoon opvangs nie, so wees reg vir 'n wegbreek van tegnologie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker gebly, skoon en netjies. Ons het geen klagtes nie. Baie dankie. Baie lekker gebly, skoon en netjies. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa B
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Ons het heerlik gekuier vir 'n troue by Mount Aqua. Dit is 'n baie gemaklike plek. Ons was 10 volwassenes en 4 kinders. Die enigste uitdaging was die klein geyser; vir die groot groep moes ons bietjie wag vir warm water in die stort, maar verder was die verblyf uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Twanette P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

‘n Pragtige stukkie bosveld! Die verblyf is netjies en gemaklik. Ons het heerlik rondgestap en gery, in die waterstroompies gespeel en net die natuurskoon en wilde diere (voëls, verskeie boksoorte en kameelperde) waardeer. Kommunikasie vanaf die gasheer is goed en ons sal enige tyd weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Twanet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gerieflik, ontspanne, mooi. Baie lekker gebly, pragtige wooneenhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2026

Veilig, rustig en netjies. Ons het baie lekker gekuier. Eenheid was skoon en netjies, soos op foto's. Ons was gelukkig om die eenheid te kry, weg van almal en reg by die dam. Die paddatjies se geluide was ongelooflik mooi. Die feit dat daar net sein is op 1 area, was vir ons heerlik - niemand het op 'n foon gelê nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2026

Rustig. Skoon. Netjies. Baie mooi skoon plek. Pragtige omgewing. Die verskeidenheid wild was 'n aangename verrassing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilonka Natassja K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2026

Rustige bosveldatmosfeer. Netjiese geriewe, alles wat mens nodig het. Grondpad bietjie sleg vir klein voertuie en geen sein, maar juis daarom heerlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marise L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2026

Baie mooi. Pragtige plek, alles wat nodig is, skoon. Die pad is terrible. Ons het vasgesit. 'n Trekker het ons kom uittrek na 'n gesukkel om iemand in die hande te kry, geen sein nie. Die pad is vir 4x4 alleenlik. Selfs grondpad 10 km voor mens by die plaas kom. Ons het net een aand gebly want ons het die Saterdag uitgegaan en nie weer kans gesien vir die pad nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Dit was stil en lekker. Ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Schalk Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 615
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 615
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 615
per nag (plek vir 3)
Bespreek

MJP4+3MC Gemsbokfontein, Mookgophong, 0560, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 58 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24557bbe7787ee339d630ca4a46854804197ebd9335d8aea3f9216f6e1d2ed1b5e7348005e3e06cfd857938b4c305cd24647?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R615 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 MJP4+3MC Gemsbokfontein Mookgophong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.314806804176 28.60668182373

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang