Beskrywing
Hierdie eenheid het 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die beddens kan as enkelbeddens of koninggrootte-beddens opgemaak word. Daar is 2 TV's met DStv, asook WiFi. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie bekoorlike kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer bied B&B-verblyf en het 'n sitarea, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie bekoorlike kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer bied B&B-verblyf en het 'n sitarea, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie bekoorlike kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer bied B&B-verblyf en het 'n sitarea, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse suites het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Bababedjie of kampmatras kan vir 'n kind gereël word. 'n TV met DStv, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Executive-suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Bababedjie of kampmatras kan vir 'n kind gereël word. 'n TV met DStv, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Stort, Toilet
Leefarea
2 x Kindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Waterfront Guest House, 215 Kalossie Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang