+181
Selfsorg in Graaff-Reinet

Waterval Farm-Stay

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ellen S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Uitmuntende gasvryheid in skouspelagtige omgewing. Absoluut ongelooflike gasvryheid in 'n skouspelagtige omgewing met die mooiste staproetes. Wonderlike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dehan K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie lekker, baie remote, rustic en mooi. Tannie Ansie is wonderlik en baie aangenaam. Plekke is baie lekker en baie mooi. Dis regtig 'n wegbreek van alles wat jou aandag wegvat wat nie saak maak nie en weer laat onthou van wat belangrik is in die lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Breathtaking. Although the stay was short, we were welcomed the moment we arrived. A very scenic setting with the Karoo showing off her beauty and magnificence over the two days. The perfect place for a family wanting to connect to nature. Dankie Oom Johan!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Gryshuisie ruik soos ons familie plaas! Die plekkie is avontuur van die teerpad tot die plaashuis! Baie dankie, dit was lekker!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize G
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Heerlike oornag op die plaas. Schoeman se huisie was heerlik en gerieflik. Die plaasomgewing is pragtig, en die eienaar het moeite gedoen om vir seker te maak alles is reg. Dankie vir die vriendelike gasvrye ontvangs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivian R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Stil in die natuur. Plaas atmosfeer. Ons het baie lekker gebly op die plaas. Fantastiese natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Sielskos. Dit is sielskos om daar te kon bly. Die stilte en die geen tegnologie wat werk is 'n absolute wenner vir moeg stadsmense. Net 'n aanbeveling is dat daar 'n besem beskikbaar moet wees om die dorings wat mens intrap te kan uitvee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jetske F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Netjies en skoon. Ons het in die pragtigste huisie gebly wat uit die 1820's dateer met ʼn pragtige tuin, hemelhoë bloekoms en buitegeboue daarom. Ons is vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies met alles wat nodig is. Met alle respek gesê, die eienaars kan gerus die interieur met ʼn ander oog bekyk. Gaan bly dalk self ʼn aand of 2 daar. Maak asb die opgegaarde goeters minder, vervang/verf die lelike 'hollowcore'-deure (outydse deure is nie so skaars nie), vervang die beddegoed met duvetstelle, kyk na beligting en gaan sit by die kombuistafeltjie aan. Ons kon nie een ons bene onder inkry nie. Met ʼn bietjie aandag kan dit ʼn juweeltjie wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marianna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik! Uitsonderlik! Dit was heerlik, rustig, skoon en 'n tipiese plaas atmosfeer. Die eienaar stap die ekstra myl vir sy gaste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Idilliese Karoo-rustigheid in 'n kosbare atmosfeer. Verwyder van alle gejaag, met net die regte balans van minimum noodsaaklikhede! Kosbare klein plekkie om van die alledaagse te kom vergeet, of dit vir 'n wegbreek of 'n oornag is. Van die mense, tot die netheid en toewyding tot die natuurskoon en netheid soos in die foto's getoon. 10/10 op alle fronte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 172

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Waterval Farm, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31180aa86147da14a339843b744c848ce8627d408e02337d262059139b7cc9b66ecf6f81404faf2e873c7975b3d9fc443001?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 172 5 1 5 Waterval Farm Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.194417495284 24.784319400787

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang