Pick your preferred language

English

Afrikaans

+181
Selfsorg in Graaff-Reinet

Waterval Farm-Stay

  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Waterval Farm, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Waterval Farm-Stay bied troeteldiervriendelike selfsorgkothuise op 'n plaas 33 km buite Graaff-Reinet. Die plaas is die ideale oornagplek vir moeë reisigers of gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek ver van die stad se gewoel. Die area spog met 'n verskeidenheid voëlspesies en is 'n voëlkykersparadys.

Verblyf word in 5 selfsorgkothuise gebied. Elke kothuis het slaapplek vir 2 tot 8 gaste. Dié eenhede het elk 1 of 2 slaapkamers, 'n privaat badkamer en 'n oopplan-leefarea met ekstra beddens. Die kombuis is ook goed toegerus.

Elke kothuis het braaigeriewe en troeteldiere is welkom, behalwe in Schoeman se Kothuis. Die Paddadam-eenheid het geen elektrisiteit nie en is ideaal vir glanskamp.

Die plaas het WiFi. Gaste kan die pragtige uitsig op die omliggende berge en die rustigheid van die natuur geniet. Alle eenhede maak gebruik van sonkrag.

Let asb. dat daar 'n grondpad van 30 km lank is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene weersomstandighede kan verander.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 171 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ellen S
Gesin met klein kinders
5.0
Uitmuntende gasvryheid in skouspelagtige omgewing. Absoluut ongelooflike gasvryheid in 'n skouspelagtige omgewing met die mooiste staproetes. Wonderli...
Sien meer
Des 2025
Dehan K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker, baie remote, rustic en mooi. Tannie Ansie is wonderlik en baie aangenaam. Plekke is baie lekker en baie mooi. Dis regtig 'n wegbreek van ...
Sien meer
Okt 2025
Henrietta V
Gesin met tieners
4.8
Gryshuisie ruik soos ons familie plaas! Die plekkie is avontuur van die teerpad tot die plaashuis! Baie dankie, dit was lekker!
Des 2025
Marilize G
Gesin met klein kinders
4.8
Heerlike oornag op die plaas. Schoeman se huisie was heerlik en gerieflik. Die plaasomgewing is pragtig, en die eienaar het moeite gedoen om vir seker...
Sien meer
Des 2025
Vivian R
Saam met lewensmaat
4.8
Stil in die natuur. Plaas atmosfeer. Ons het baie lekker gebly op die plaas. Fantastiese natuurskoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 171

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Waterval Farm, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Waterval Farm-Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Waterval Farm, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31180aa86147da14a339843b744c848ce8627d408e02337d262059139b7cc9b66ecf6f81404faf2e873c7975b3d9fc443001?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 171 5 1 5 Waterval Farm Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.194417495284 24.784319400787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang