Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Witsand

Whale Tail Accommodation

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Martin K
Lang verblyf
5.0
Des 2025

'n Rustige huis vol vrede is net wat ons benodig het in 'n seevakansie. 'n Onvergeetlike tuiste by die see. Ronelle se huis is puik. Ons het heerlik gekuier. Die huis is ruim en baie goed toegerus. Ons kon nie vir beter gevra het nie - die klein kinders het sommer begin huil toe ons begin oppak omdat hulle nie wil huis toe gaan nie! Ronelle was baie behulpsaam en die skoonmaakdiens was 'n bonus (Wilmary is super vriendelik en só oulik). 'n Groot dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Whale tail is 'n groot bederf! Fantastiese verblyf op die see! Ligging is perfek vir gesinne wat stilte en die natuur verkies. Die huis is toegerus met alles. Ronelle is 'n gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

149 Tuna Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA403d83d03bcf568803bac93f652df5dc322da2d3ec819e4a873487a0fc7b049d1fe7965f1702726667005fdaaf94955dec0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 10 mense 2 5 1 5 149 Tuna Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.389795274156 20.867029235227
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang