Whistlewood Guest House
- Kapasiteit: 13 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Water Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Whistlewood House is geleë in Walmer, 'n bedrywige sake- en residensiële area. Die erfenis-eiendom het hoë plafonne, loodglasvensters en dubbelrugkaggels en is gerestoureer om 'n unieke mengsel van moderne akkommodasie te bied, verweef met historiese sjarme om gaste 'n onvergeetlike verblyf te bied. Die sentrale ligging maak dit 'n ideale plek vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 5 individueel gemeubileerde en suite-kamers, wat elk 2-4 gaste kan akkommodeer. Elke kamer is gemeubileer met 'n ekstra lang koningingrootte bed, en die badkamers is toegerus met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n werktafel, 'n TV, 'n haardroër en onbeperkte WiFi.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer, kombuis, eetarea en patio met braaigeriewe. Die eiendom is toegerus met sonkrag om kragonderbrekings te vermy. Veilige parkering word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 28 Water Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Gaste dink Whistlewood Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Water Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang