+9
Selfsorg in Howick

Whistling Eagle Garden Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 54 Loram Road, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Whistling Eagle Garden Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Merrivale, Howick. Dit is ideaal vir paartjies en sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gemaklike tuisbasis vanwaar hulle die Midlands kan verken en geniet.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort oor die bad, wasbak en toilet. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n induksieplaat, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die knus ontspanningsarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan toegang geniet tot gedeelde ruimtes soos die patio en die swembad, sowel as die tuin wat vol voëllewe is. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing sluit in die verkenning van die Midlands Meander, Howick-waterval, Midmar-dam, Karkloof Canopy Tours en weeklikse boeremerkers.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 54 Loram Road, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Bespreek

54 Loram Road, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b649d0719837127cf12579890438686bbe16e6661ac2c7dd1185e8ec384efe9baa9cbc58feae943090f2af4854b126a1930?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 2) 54 Loram Road Merrivale 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.508108759814 30.245194591116
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang