Beskrywing
Elke villa beskik oor 2 ruim slaapkamers en deel 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Skuifdeur lei na 'n dek. Die badkamer het 'n dubbelstort. Albei slaapkamers het matte in en genoegsame pak spasie. Die oopplan-leefarea het skuifdeure wat lei na 'n dek. Daar is 'n etenstafle met sitplek vir 4 en die kombuis is ten volle toegerus met 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas en ‘n mikrogolf. DStv kommersiële-pakket is beskikbaar en die dek buite het braaigeriewe en buitelugmeubels. Ondervloerse verhitting is in die sitkamer, badkamer en slaapkamers beskikbaar. Elektriese komberse word voorsien. Onderdakparkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. 'n Skoonmaakdiens van Maandag tot Saterdag is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste gereël word en gaste kan met die eienaar reëlings tref.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié villas het 2 ruim en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en 'n skuifdeur lei na die houtdek. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Albei slaapkamers het matte in en genoegsame kas spasie. Die oopplan-leefarea het skuifdeure wat na die dek lei. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n kombuis wat ten volle toegerus is met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n mikrogolf. Die houtdek het braaigeriewe en buitelugmeubels. DStv kommersiële-pakket is ook beskikbaar. Ondervloerse verhitting is in die sitkamer, badkamer en slaapkamers beskikbaar. Elektriese komberse word voorsien. Elke villa het ook 'n elektriese motorhuis. Die eenhede is ongelukkig nie troeteldier vriendelik nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Toilet

Elke villa beskik oor 2 ruim slaapkamers en deel 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Skuifdeur lei na 'n dek. Die badkamer het 'n dubbelstort. Albei slaapkamers het matte in en genoegsame pak spasie. Die oopplan-leefarea het skuifdeure wat lei na 'n dek. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die kombuis is ten volle toegerus met 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas en ‘n mikrogolf. DStv kommersiële-pakket is beskikbaar en die dek buite het braaigeriewe en buitelugmeubels. Ondervloerse verhitting is in die sitkamer, badkamer en slaapkamers beskikbaar. Elektriese komberse word voorsien. Onderdakparkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. 'n Skoonmaakdiens van Maandag tot Saterdag is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste gereël word en gaste kan met die eienaar reëlings tref.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R712, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang