+34
Gastehuis in Shere

Windmills Rest

Dubbel eenhede
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n yskas, stofie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Verder is daar DStv en 'n privaat ingang. Die kamer word daagliks skoongemaak. Hierdie eenheid is ruim genoeg vir 'n ekstra enkelbed.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Biko-eenheid
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste, gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n klein stoof, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv, WiFi en lugversorging in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Thuli-kamer
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n TV, DStv, WiFi, luversorging en 'n alarmstelsel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Thambo-kamer
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 4 gaste en het 4 enkelbeddens. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf en geriewe om tee en koffie te maak. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n privaat ingang. Die kamer word daagliks skoongemaak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hani-eenheid
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n privaat ingang en lugversorging en het slaapplek vir 4 gaste. Dit is ingerig met 4 enkelbeddens. Die kombuisie het 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop is daar 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi in sekere areas en 'n privaat ingang. Die kamer word daagliks skoongemaak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oopplan familie eenheid
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Dit het 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi in sekere areas, en 'n privaat ingang. Die kamer word daagliks skoongemaak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het lugversorging, 'n koninggrootte-bed in die eerste kamer, 2 enkelbeddens in die tweede kamer en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuisie het 'n yskas, stofie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Verder is daar DStv en 'n privaat ingang. Die kamer word daagliks skoongemaak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

98 Cole Street, Shere AH, Pretoria, 0084, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlY2I5MTk5LWVkYzEtNDVhYS05MmNmLTQ2N2ViMDg1ZjNlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 164 5 1 5 98 Cole Street Shere AH 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.799176385712 28.354536406696

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang