14 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- Witmos Oxwagoncamp, Witmoskloof, Witmos, 5825, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Witmos Oxwagon Camp bied 'n buitelug Afrika-ervaring en verblyf in opgeknapte ossewaens wat 200 jaar oud is. Dit is op 'n werkende plaas in die ruwe heuwels van Witmoskloof in Somerset-Oos (KwaNojoli) geleë.
Daar is 7 ossewaens wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke wa het 'n koninggrootte-bed wat ook op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Alle gaste maak gebruik van 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. 'n Addisionele matras vir 'n kind kan op versoek gereël word.
Die hooflodge bied 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en sitarea met 'n klipkaggel en gemaklike sitplek. Sonkrag vir elektrisiteit en die laai van selfone is beskikbaar, sowel as gratis WiFi.
Bergfietsry en voetslaanroetes is van die aktiwiteite wat op die plaas beskikbaar is. Gaste kan ook gaan wildkyk en kan verwag om koedoes, springbokke, swartwitpense, blesbokke, rooiribbokke en duikers te sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Katrina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Witmos Oxwagoncamp, Witmoskloof, Witmos, 5825, Oos-Kaap
- Gaste dink Witmos Oxwagon Camp het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Witmos Oxwagoncamp, Witmoskloof, Witmos, 5825, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang