+33
Selfsorg in Citrusdal

Wolfkop Noordhoek Villa

Wolfkop Grootfontein Villa
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
8 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Grootfontein beskik oor agt villas wat naby mekaar geleë is en asemrowende uitsigte oor die rivier bied, aangevul deur groen grasperke. Die kampeerterrein sluit 'n sentraal geleë boma in, wat die perfekte bymekaarkomplek vir groepbesprekings bied. Elke villa bied slaapplek vir 6 gaste in 3 tente/slaapkamers. Die hooftent is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die 2 bykomende tente elk 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Elke tent sluit 'n leef- en eetarea in, sowel as 'n kombuisie toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, ketel en broodrooster.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wolfkop Noordhoek Villa
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
8 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke villa bied slaapplek aan 6 gaste oor 3 tente/slaapkamers. Die hooftent is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die 2 bykomende tente elk oor 2 enkelbeddens beskik. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Elke tent sluit 'n leef- en eetarea in, asook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, ketel en broodrooster.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Stoof
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Keerom Road, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 96 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e0d59dbdc6e5fccde449047da9cd1e49dcc1bf48736928f5dee7df1760b7356c83281a9e97c3ec2473ab24dc575aa76ad1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Keerom Road Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.761566 19.051971
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang