- 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 90 Rabe Street, Mokopane, 0600, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Wonder House Lodge bied gemaklike verblyf in die rustige dorpie Mokopane. Die eiendom is geleë in 'n veilige buurt naby die area se hoofattraksies.
Verblyf word aangebied in 'n verskeidenheid goed onderhoude tweeling- en dubbelkamers, geskik vir enkelreisigers, paartjies of klein groepies. Elke kamer het 'n privaat ingang en is gemeubileer met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, afhangende van die kamertipe. Alle kamers het 'n privaat badkamer met 'n stort, lugversorging, 'n platskerm-TV met satellietkanale, gratis WiFi, 'n eetkamertafel, 'n lessenaar en 'n klerekas.
Veilige parkering op die perseel is beskikbaar teen geen ekstra koste nie. Die eiendom bied gerieflike toegang tot 'n reeks natuurlike en ontspanningsattraksies in en om Mokopane.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kgaugelo Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 90 Rabe Street, Mokopane, 0600, Limpopo
- Gaste dink Wonder House Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
90 Rabe Street, Mokopane, 0600, Limpopo
Sien kaart- 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang