66 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 66 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - D3508, Kalimbeza Road, Upper Zambezi River, 31 km east of Katima Mulilo, Zambezi Sien kaart
Beskrywing
Zambezi Mubala Campsite is op die oewer van die Zambezirivier in 'n ruigte met bome. Die kampeerplek is ideaal vir tradisionele kampeerders wat mal is oor die buitelug. Dit is 31 km oos van Katima Mulilo langs die B8-hoofweg.
Kampeerders het 'n keuse van 11 staanplekke wat elk 'n rivieruitsig het. Daar is braaigeriewe, gemeenskaplike ablusiegeriewe en opwasareas. Gaste kan by die kamp se restaurant eet of 'n braaipak koop om self te braai.
Die kamp het 'n kroeg, 'n swembad en 24 uur-sekuriteit. Vuurmaakhout kan by ontvangs gekoop word. Die kamp is 'n paradys vir natuur- en hengelentoesiaste, asook vir voëlkykers. Doendinge soos skemerkelkie-riviervaarte, begeleide hengeluitstappies en staptogte na voëlkolonies kan vooraf gereël word teen ekstra koste.
Kamer-opset
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gondwana
Collection ...
Eiendomme 44
Resensies 171
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- D3508, Kalimbeza Road, Upper Zambezi River, 31 km east of Katima Mulilo, Zambezi
- Gaste dink Zambezi Mubala Campsite het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
D3508, Kalimbeza Road, Upper Zambezi River, 31 km east of Katima Mulilo, Zambezi
Sien kaart- Slaapplek vir 66 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang