Beskrywing
Hierdie ateljee, aan die kant geleë, beskik oor 'n ekstra lang koningingrootte bed wat altesaam 2 gaste kan akkommodeer. Die woonstel het 'n bank, 'n platskerm-TV met DStv en 'n eetkamertafel met stoele. Die aparte badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, gasstoof en oond, kookgerei, breekware en eetgerei. Gaste het toegang tot 'n lapa en braai-area aan die agterkant. Aan die voorkant bied die grasperk pragtige see-uitsigte met 'n bankie en tafel vir alle gaste om te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie. Behandel asseblief ons eenhede en hul inhoud met respek. Geen rook of vape word binne die eenheid toegelaat nie. Geen partytjies word toegelaat nie. Gaste moet geen vuil skottelgoed agterlaat nie. Los asseblief die eenhede in dieselfde toestand as waarin dit gevind is.
Geen meubels mag rondgeskuif word nie. Slegs bespreekte gaste mag oornag bly. Basiese items word voorsien. Indien hierdie items verwyder word, sal gaste daarvoor gehef word. Musiek moet te alle tye op 'n redelike vlak gespeel word en geen musiek word na 22:00 toegelaat nie. Die blindings en vensters moet toegemaak word, en die alarm moet geaktiveer word wanneer gaste die eenheid verlaat. Versuim om die huisreëls na te kom, kan lei tot uitsetting sonder 'n terugbetaling. Ons aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade, diefstal, besering of dood aan u, u familie of besoekers tydens u verblyf op ons perseel om enige rede hoegenaamd nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié gastesuite het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en 'n binnebraai en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie. Behandel asseblief ons eenhede en hul inhoud met respek. Geen rook of vape word binne die eenheid toegelaat nie. Geen partytjies word toegelaat nie. Gaste moet geen vuil skottelgoed agterlaat nie. Los asseblief die eenhede in dieselfde toestand as waarin dit gevind is.
Geen meubels mag rondgeskuif word nie. Slegs bespreekte gaste mag oornag bly. Basiese items word voorsien. Indien hierdie items verwyder word, sal gaste daarvoor gehef word. Musiek moet te alle tye op 'n redelike vlak gespeel word en geen musiek word na 22:00 toegelaat nie. Die blindings en vensters moet toegemaak word, en die alarm moet geaktiveer word wanneer gaste die eenheid verlaat. Versuim om die huisreëls na te kom, kan lei tot uitsetting sonder 'n terugbetaling. Ons aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade, diefstal, besering of dood aan u, u familie of besoekers tydens u verblyf op ons perseel om enige rede hoegenaamd nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Marais Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang