Indien jy Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Ballito.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ballito Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ballito accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Ballito akkommodasie
Bladsy 5 - 361 lekke plekke om te bly
Serenity Views is 'n selfsorgwoonstel in Ballito, KwaZulu-Natal en is net 350 m vanaf die strand. Serenity Views b...
La Ballito Self Catering Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Ballito. Dié deel van KwaZulu-Natal is bekend vir sy p...
301 Ballito Manor View is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor die hoofstrand in Ballito in die Ballito Manor-komp...
305 La Ballito bied selfsorgverblyf in ’n veilige kompleks in Ballito. Die kompleks is naby Willard-strand en ander...
7 Vallen Lodge is 'n bekoorlike 220 vierkante meter-selfsorgwoonstel in die veilige Vallen Lodge-kompleks teen die ...
Paradise @ 9 Perissa Santorini skuil tussen die bome bo die semi-privaat Perissa-strand en spog met 'n skouspelagti...
Kedros @ Ballito is 'n selfsorgvakansiehuis vir tot 6 gaste in Ballito. Dis net 800 m vanaf die strand. Die huis bi...
5 Villa Med is 'n moderne selfsorg-villa in Ballito. Ballito spog met aktiwiteite soos visvang, perdry, winkelsentr...
Ballito Manor 201 is in Ballito aan die Dolfynkus geleë en bied gerieflike verblyf aan 8 gaste. Hierdie ruim en goe...
Ballito Manor Beach 405 is ’n bekoorlike selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks op die vierde verdieping, met ’n u...