Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (70)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Hotelle (3)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (45)

Resensies van Beaufort-Wes

4 / 5  
volgens 1106 resensies
Lees regte resensies van Beaufort-Wes van 1106 geverifieerde gaste.
Indien jy Beaufort-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Beaufort-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beaufort-Wes gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beaufort West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Beaufort-Wes Gastehuise

18 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes

Die Nessie is in 'n stil woonbuurt in Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo geleë. Die eiendom is 3 km vanaf die N1-hoofweg. Verblyf word in 3 eenhede gebied wat elk toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, te...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes

Donkin Country House is 'n luukse 3-ster-gastehuis in Beaufort-Wes, 'n dorp in die Wes-Kaap wat as die hoofstad van die Karoo bekendstaan. Die area is bekend vir sy historiese besienswaardighede en wandelroetes. Dis...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Beaufort-Wes

Villa Contessa bied B&B in Beaufort-Wes. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek. Al 5 ons kamers is uniek en smaakvol versier en vernoem na bekende akteurs. Elke kamer het 'n...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes

Garden Corner Guesthouse is 'n intieme gastehuis in 'n stil buurt in Beaufort-Wes geleë, 'n dorpie waar gaste opnuut geïnspireer sal word deur die sonsopkoms en sonsondergang oor die ongerepte Karoo-vlaktes. Elke...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes

Die Herehuis is in die laat 1800's gebou deur Heer Kieser van Engeland en is twee strate vanaf die besige N1, in die stil dorp, Beaufort-Wes geleë. Dié gastehuis is ideaal geleë tussen Johannesburg en Kaapstad of...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes

Aandblom Guesthouse skuil in Beaufort-Wes, die hoofstad van die Karoo in die Wes-Kaap. Dié omgewing spog met pragtige weer regdeur die hele jaar. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n wegbreek van die stad...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes

17 On Bird Guest House is een van die oudste huise in Beaufort-Wes. 17 On Bird Guest House is maklik bereikbaar en is in 'n stil omgewing geleë wat dit 'n onvergeetlike ervaring vir 'n oordeelkundige toeris of sa...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes

Matoppo Inn is 'n pragtig opgeknapte gebou wat uit die 17de eeu dateer en in 'n uitgestrekte, welige tuin landgoed in Beaufort-Wes, die hart van die Karoo, geleë is. Hierdie gastehuis is 'n stedelike toevlugsoord m...

Vanaf
R698
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes

Ons Huisie bied pragtige verblyf in Beaufort-Wes, wat spog met 'n gesonde klimaar en lieflike weer regdeur die jaar. Verblyf word aangebied in 'n tweeslaapkamer-gesinseenheid en 'n dubbelkamer-eenheid. Die gesinsee...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes

Die Windpomp Guesthouse is in Beaufort-Wes en het 10 privaat en suite-kamers wat elk 'n privaat ingang het. Daar is nie lugversorging in die kamers nie, net 'n plafonwaaier en lessenaarwaaier. WiFi is beskikbaar. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Beaufort-West gastehuise blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Beaufort-West akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Beaufort-West akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]