Indien jy Bethulie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bethulie.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bethulie Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bethulie accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bethulie akkommodasie
Bladsy 7 - 16 lekke plekke om te bly
Alhoa 1 is net so gerieflik soos wat die naam dit laat klink! Talle besienswaardighede, historiese plekke en natuur...
House @ A'Damsview is 'n lieflike selfsorghuis vir 4 gaste in Gariepdam. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 b...
En Route Guest House is op 'n plaas net 6 km vanaf die N1, buite Trompsburg, geleë. Dit is die ideale halfpad-stopp...
Kareeplaas is op 'n beesplaas sowat 30 km vanaf Gariepdam en is net 23 km vanaf die N1. Die huis is teen die voet v...
Ruigtevallei Lodge is op 'n skaap- en beesplaas geleë, net 9 km vanaf die Gariepdam en 15 km vanaf die N1-hoofweg. ...
Karoo Nights is in die hartjie van die Karoo net 15 tot 20 km suid vanaf die Gariepdam en 55 km vanaf Colesberg gel...
Waschbank River Lodge is 'n asemrowende plek aan die oewer van die Oranjerivier. Gaste wat hier aanklop word dadeli...
Memory Ranch is in Trompsburg op die plaas Praalhoek in die Xhariep-streek geleë. Dit is net 6 km vanaf die N1-afri...
Perdeberg Guest Farm is geleë op 'n werkende skaap-, vee- en perdestoet-plaas. Ons is geleë tussen Trompsburg en Sp...
Snobs Coffee Roastery and Rooms is in Trompsburg, net 2 minute se ry van die N1 af. Dié dorpie is 120 km suid van B...