Indien jy Buffelsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Buffelsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Buffelsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Buffels Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Buffelsbaai akkommodasie
Bladsy 6 - 11 lekke plekke om te bly
Brenton Rest is selfsorgverblyf met 'n pragtige see-uitsig in Brenton-on-Sea. Hierdie huis is ideaal vir 'n vakansi...
Brenton Beach House bied B&B-verblyf in Knysna. Dié Cape Cod-gastehuis het 'n baie mooi uitsig oor die see en die s...
Brenton on Sea Cottages is op die skilderagtige Tuinroete-kuslyn, 16 km van Knysna af, tussen die Indiese Oseaan en...
Die Kasteel is 'n baie mooi selfsorgvilla vir 12 gaste op die Belvidere Landgoed in Knysna. Dié ruim multiverdiep...
Brenton at 90 is in Brenton-on-Sea oorkant 'n bewarea en in 'n stil en rustige omgewing in Knysna geleë. Die eenhei...
Finn's Place is 'n bekoorlike houthuis in die pragtige Brenton-on-Sea in Knysna en bied ruim en gerieflike selfsorg...
Ocean View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne vakansiehuis in Brenton-on-Sea. Die huis is net 650 m van ...
Belvidere Manor and Lagoonside Cottages is 'n trotse lid van die JubileeStone Collection. Dit is op Suid-Afrika se...
Ver-Weg is in Brenton-on-Sea geleë, 'n gebied wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, strande, wynproe, st...
Brenton On Rocks spog met 'n unieke ligging teen Brenton-on-Sea se rotse en 'n 180º-uitsig oor die asemrowende Indi...