Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Clarens
4.7/5

Lees regte resensies van Clarens van 3984 geverifieerde gaste.

Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clarens akkommodasie

Bladsy 12 - 222 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense

414 Rose Cottage is 'n bekoorlike tweeslaapkamer-vakansiehuis in Clarens en is net 200 m vanaf die dorpsplein met w...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 6 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Overflow Cottage maak van sonkrag gebruik sodat die ligte en TV aan sal bly. Die eenheid is 'n bekoorlike selfsorg...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 10)

Neethlings Place is 'n groot, moderne dubbelverdieping-selfsorghuis wat pragtig in Clarens geleë is en op die berge...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kroeg
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Kroeg
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)

Vanaf
R5 260
per nag, vir 6 mense

Dynasty Red Mountain Ranch is in die skilderagtige Malutiberge tussen die Golden Gate Highlands Nasionale Park en C...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R5 260
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Mooigezicht bied sonkrag-aangedrewe verblyf in die hoofstraat van Clarens, stapafstand van verskeie kunsgalerye, re...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Wasgoeddiens
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)

St Fort Farm, is onder die Mushroom Rock, net buite Clarens, en bied verblyf in 'n sandsteen-opstal vir groot gesin...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Kunsvlieghengel
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)

Clarens Butterfly Villa lê aan die voet van die Maluti- en Rooiberge in Clarens. Dié dorpie spog met welige bome en...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Dutchess on Lake is in die bekoorlike, plattelandse dorpie Clarens. Dit is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike oor...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)

Titanic View is 'n ou sandsteen herehuis wat sy majestueuse uitsigte oor Titanic Rock en die omliggende berge deel....

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense

Akzente bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Clarens en spog met 'n panoramiese uitsig oor...

Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense

Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem