Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Drakensberge

4.3 / 5  
volgens 1026 resensies
Lees regte resensies van Drakensberge van 1026 geverifieerde gaste.
Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Drakensberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Drakensberge B&Bs

41 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens, Drakensberge

Patcham Place is in die berg-dorpie Clarens, net 15 km vanaf die Golden Gate Nasionale Park. Weens sy sentrale ligging is Clarens 'n gerieflike oorslaapplek, maar self ook 'n uitstekende bestemming. Daar is 5 en su...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Underberg, Drakensberge

Cedar Garden is 'n ruim, goed toegeruste huis met 'n goeie ligging en 'n pragtige tuin in die gewilde Underberg. Dié sentrale, luukse B&B en selfsorg-onderneming is die perfekte basis vir besoekers wat die suidelik...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 1
B&B in Clarens, Drakensberge

Riverwalk is geleë in die rustige dorpie Clarens. Dit is ver genoeg van die middedorp se rumoer af, maar stapafstand van die gewildste kunsgalerye, restaurante en winkels af. Aangesien ons in 'n rustige doodloopstr...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
B&B in Fouriesburg, Drakensberge

Rooistoffel Se Dorpshuis bied B&B en is in Fouriesburg in die Vrystaat geleë. Dit is ideaal vir paartjies of individue wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe en doendinge in die Drakens...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens, Drakensberge

De Ark Mountain Lodge met sy wonderskone uitsigte op die berge en die skilderagtige dorpie Clarens, is ideaal vir moeë siele op soek na stilte en afsondering in die natuur. De Ark is langs die Golden Gate Nasionale...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Harrismith, Drakensberge

Skylight Lodge is 'n bekoorlike B&B in Harrismith, 'n groot dorp in die Vrystaat. Die huis is naby skole, die gholfbaan en hoofweë geleë. Verblyf word in 'n deluxe suite, 2 gesinskamers of 2 dubbelkamers gebied, ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Winterton, Drakensberge

Winterton Country Lodge is die perfekte weegbreek- of oornagplek op pad kus toe. Gaste word bederf knus, unieke, romantiese akkommodasie met 'n rustige atmosfeer tussen reusebome waarin 'n swetterjoel voëltjies tji...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
VanafR800
R686
per nag, vir 2 mense
B&B in Ladybrand, Drakensberge

Hierdie luukse B&B voorsien akkommodasie in ‘n stil omgewing in Ladybrand. Die gebou is 1 van die oudste huise in die dorp met ‘n lang en interessante geskiedenis. Top House B&B bied die sakepersoon en toeris ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens, Drakensberge

Il Castello is in die prentjiemooi dorp, Clarens, geleë. Dit bied pragtige uitsigte op die berge en oor die tuin wat goed onderhou word. Verblyf is beskikbaar in 'n drieverdiepinghuis met 10 elegante kamers en 1 ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens, Drakensberge

Woodlands Escape is 'n bekoorlike gastehuis in Clarens en verblyf sluit 'n volle Engelse ontbyt in. Verblyf word in 6 kamers gebied wat in totaal slaapplek vir 12 gaste het. Die kamers het almal gemaklike beddens, ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Fouriesburg, Drakensberge

Wegkomkans B&B is in die hart van Fouriesburg in die pragtige Oos-Vrystaat geleë. Daar is 3 en suite-kamers beskikbaar in dié opgeknapte sandsteenhuis wat uit die vroeë 1900's dateer. Oregonvloere en hoë plafon...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
B&B in Harrismith, Drakensberge

Blooming Nice Stay bied B&B- en selfsorgverblyf in Harrismith in die Vrystaat. Dié gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, is naby die N3- en N5-snelweg geleë. Verblyf word in 'n gaste-eenheid met slaapplek ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens, Drakensberge

278 on Main bied vir jou luukse akkommodasie in die pragtige dorpie Clarens, wat in die hartjie van die oos Vrystaat geleë is. Daar is 4 dubbelslaapkamers met en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort en daar is ...

Vanaf
R1 515
per nag, vir 2 mense
B&B in Champagne Vallei, Drakensberge

Cathkin Cottage B&B is in 'n UNESCO Wêrelderfenisgebied en eko-landgoed in die sentrale Drakensberge geleë. Die kothuis het 'n bekoorlike, intieme atmosfeer en bied egte gasvryheid en gerieflike verblyf in kamers ...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens, Drakensberge

Ash River Lodge B&B is in die natuur- en kultuurryke dorpie Clarens geleë en spog met skouspelagtige uitsigte op Mount Horeb en die Malutiberge. Die lodge is naby al die geriewe en verskeie winkels en restaurante. ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Bergville, Drakensberge

Lavender and Roses B&B is geleë in die dorpie Bergville. Kom geniet die luuksheid van ons pragtig gemeubileerde kamers en ons fantastiese ontbyte. Dubbelkamers, enkelkamers en selfsorg eenhede is beskikbaar. Ons ...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Ladysmith, Drakensberge

Convent Hill Lodge bied B&B-verblyf en is in Ladysmith in KwaZulu-Natal geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se gejaag af. Die akkommodasie by Convent Hill Lodge bes...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens, Drakensberge

His Vessel Guest House is in die pragtige dorpie Clarens. Die gastehuis is 500 m van die hoofpad met 'n rits restaurante en winkels. Verblyf word in 2 eenhede gebied. Die tweeslaapkamer-ateljee, Olyfkamer, het 'n ...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
B&B in Underberg, Drakensberge

Sani Window is in Underberg geleë en bied 'n pragtige uitsig op die Drakensberge. Verblyf is beskikbaar in 6 B&B-gastekamers en 1 ten volle toegeruste selfsorg-boomhuis. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste, be...

Vanaf
R1 502
per nag (plek vir 2)
B&B in Himeville, Drakensberge

Chikanka B&B is in een van die rustigste dele van die prentjiemooi Himeville geleë en kyk uit oor 'n privaat dam, 'n kleurvolle tuin en op die berg. Ontbyt word soggens op die hoofhuis se luukse stoep bedien voord...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Drakensberge B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Drakensberge akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Drakensberge akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za