Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Bergville (5)
Clarens (215)
Clocolan (5)
Estcourt (11)
Ficksburg (13)
Fouriesburg (48)
Geluksburg (3)
Himeville (6)
Ladybrand (11)
Phuthaditjhaba (2)
Underberg (59)
Van Reenens Pass (5)
Winterton (9)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (513)
B&Bs (45)
Wildsplase (29)
Hotelle (13)
Gastehuise (65)
Selfsorg-eenhede (361)

Resensies van Drakensberge

4.5 / 5  
volgens 3184 resensies
Lees regte resensies van Drakensberge van 3184 geverifieerde gaste.
Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Drakensberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Drakensberge Hotelle

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
20% af Aanbod!
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Clarens, Drakensberge

Die luukse Mont D'Or Hotel is in Clarens, geleë en bied prentjiemooi uitsigte oor die berge. Dié hotel kombineer ouwêreldse Franse sjarme met elegansie, gerief en die alombekende gasvryheid en is net 2 km vanaf d...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Highmoor, Drakensberge

Cleopatra is 'n fynproewer-wegbreekplek en skuil diep tussen KwaZulu-Natal se Drakensberge omring deur die Giants Castle Natuurreservaat. Dit is in 'n pragtige ligging op die rand van 'n volop foreldam, langs die Kl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 575
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ladysmith, Drakensberge

The Royal Hotel, Ladysmith is in Ladysmith se middedorp geleë. Dié hotel bied gerieflike verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers. Daar is 4 suites, 5 gesinsuites en 45 dubbelkamers wat individueel versier is...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Noordelike Drakensberge, Drakensberge

The Cavern is in 'n afgesonderde vallei onder die massiewe sandsteenhange van die noordelike Drakensberge geleë. Ons grasdak-verblyf en geriewe smelt pragtig met die natuurlike omgewing saam. The Cavern spog met 'n...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Hotel in Oos-Vrystaatse Hooglande, Drakensberge

Kestell Hotel is 116 jaar oud. Dit is 'n skoon, gerieflike, ouwêreldse en unieke plattelandse hotel. Daar is 'n kroeg, sitkamer, restaurant, buite eet- en braai-area en 12 slaapkamers. Die hotel is troeteldiervrie...

Vanaf
R690
per nag, vir 1
Hotel in Fouriesburg, Drakensberge

Die Fouriesburg Country Inn is in 1892 gestig en bied gemaklike verblyf in 'n plattelandse hotel wat in die klein Oos-Vrystaatse dorpie, Fouriesburg geleë is. Die hotel is sowat 10 minute se ry vanaf die Caledonspo...

Vanaf
R1 465
per nag, vir 2 mense
Hotel in Underberg, Drakensberge

Gooderson Drakensberg Gardens Golf & Spa Resort is op 'n skilderagtige 860 hektaar wêrelderfenis geleë. Hier is iets vir almal om te geniet by dié spesiale oord wat net twee en 'n half ure se ry van Durban af is....

Vanaf
R2 490
per nag, vir 2 mense
Hotel in Underberg, Drakensberge

Moorcroft Manor Boutique Country Hotel in Underberg is perfek geleë vir doendinge vir oud en jonk, en vir gaste om uit te rus. Verblyf word in 13 eenhede aangebied en daar is altesaam slaapplek vir 24 gaste. Elke ...

Vanaf
R706
per nag, vir 2 mense
Hotel in Matatiele, Drakensberge

The Royal Courtyard was voorheen as Die Royal Hotel bekend en is sentraal in die hoofstraat van Matatiele geleë, langs 'n Pick 'n Pay en naby verskeie winkels, banke, mediese fasiliteite en ander geriewe. The Roya...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ladysmith, Drakensberge

Donga La Boutique Hotel is 'n boetiekhotel in die hartjie van Ladismith in KwaZulu-Natal. Dié boetiekhotel spog met pasgemaakte afwerkings met gedempte kleure wat wat 'n kalm, geordende en ontspanne gevoel skep. D...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Welkom by die Drakensberge hotelle blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Drakensberge akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Drakensberge akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za