Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Drakensberge

4.3 / 5  
volgens 1111 resensies
Lees regte resensies van Drakensberge van 1111 geverifieerde gaste.
Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Drakensberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Drakensberge Wildsplase

26 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oos-Vrystaatse Hooglande, Drakensberge

Nebo Mountain Lodge bied verblyf op 'n werkende plaas is die pragtige Oos-Vrystaat. Gaste kan die mooi natuurskoon geniet terwyl hulle in ruim chalets met gerieflike koningingrootte-beddens, warm duvets en en suite-...

40% af Aanbod!
VanafR2 150
R1 290
per nag (plek vir 4)
Lodge in Sentraal Drakensberge, Drakensberge

Ervaar 'n ongeëwenaarde wegbreek by SpionKop Lodge wat teen die agtergrond van die majestueuse Drakensberge op die KwaZulu-Natal se oorlogsveld-roete. Ontspan by die swembad. Geleë op 'n uitgebreide 700 hektaar w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Lodge in Drakensberge

Drakensberg Mountain Retreat is 'n verruklike bestemming in die noordelike Drakensberge net 20 km anderkant die Sterkfonteindam. Hierdie oord is op 'n randjie geleë wat oor die Drakensberge en die Malutiberge uitky...

40% af Winteraanbod!
VanafR3 900
R2 340
per nag, vir 2 mense
Lodge in Suidelike Drakensberge, Drakensberge

Amazian Mountain River Lodge is 'n pragtige lodge in die Suidelike Drakensberge, 21,6 km vanaf Underberg met sy winkeltjies, restaurante en toere tot by die gewilde Sanipas. Die lodge is in privaatbesit met die Umzi...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Lodge in Winterton, Drakensberge

Drakensberg Bush Lodge and Backpackers bied rustieke gastekamers op 'n plaas sowat 7 km buite Winterton. Die instansie is die ideale basis om besienswaardighede in die omtrek te sien. Verblyf is beskikbaar in rugs...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Winterton, Drakensberge

Lilac Lodge / Purple House is in Winterton geleë en is perfek vir paartjies en gesinne wat wil wegbreek vir 'n paar dae of paartjies wat wil ontsnap van die alledaagse gejaag. Die lodge het 3 sterre en word hoogs a...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Lodge in Winterton, Drakensberge

Wild Wing Lodge bied moderne verblyf en 'n venue in Winterton in Sentraal Drakensberg. Die lodge is in 'n unieke mikroklimaat geleë met 100 jaar oue plataanbome en 'n palmboomwoud wat regdeur die jaar 'n fantasties...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Fouriesburg, Drakensberge

Uitzicht Game Lodge is 'n privaat wildreservaat in die prentjiemooi Oos-Vrystaat, 350 km van Johannesburg af en net 12 km buite Fouriesburg. Die lodge bied wonderlike uitsigte oor die Maluti-berge en is die tuiste v...

Vanaf
R1 926
per nag (plek vir 2)
Lodge in Suidelike Drakensberge, Drakensberge

Sani Valley Lodge bied 'n unieke kombinasie van luukshede, natuur en aktiwiteite, en is 'n privaat natuur-lodge ongeveer 2 uur se ry vanaf Durban. Die lodge is in die dramatiese Drakensbergreeks geleë en grens aan ...

Vanaf
R5 250
per nag, vir 8 mense
Lodge in Underberg, Drakensberge

Khumbula Lodge bied selfsorgverblyf en is aan die voet van die Hlogoma Piek, bekend as die plek van eggo's, aan die voet van die Suidelike Drakensberge in Underberg. Dié outentieke houtstyl-lodge is geskik vir 8 ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordelike Drakensberge, Drakensberge

Sungubala Eco Camp is 'n eko-selfsorgkamp op 'n afgeleë bergplaas in die skadu van die Sungubalaberg en bied 'n uitsig oor die vallei. Die kamp is die ideale plek om te ontspan, maar oor 'n uitstekende aktiewe wegb...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Champagne Vallei, Drakensberge

Mackaya Bella Country Lodge is in die Ukhahlamba Drakensberge, die hoogste bergreeks in Suid-Afrika, geleë. Dié area is as 'n Wêrelderfenisgebied verklaar as gevolg van diverse voël-, plant- en inseklewe, en die...

Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ladysmith, Drakensberge

Platrand Lodge is 'n wildplaas wat ten volle omhein is en 3,680 hektaar groot is in Fourie's Kraal, in 'n Malaria-vrye area net 5 km vanaf Ladysmith in KwaZulu-Natal. Die lodge is 13 km vanaf die N2, 2 ure vanaf Dur...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Natalse Middellande, Drakensberge

Satori Getaway is in die Middellande van Natal en word omring deur berge, vars water en 'n rivier wat daardeur kronkel. Dit is 'n stukkie ongerepte paradys. Hierdie verblyf is baie afgeleë met bepekte kragproppe ...

Vanaf
R6 048
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordelike Drakensberge, Drakensberge

Three Tree Hill Lodge is 'n knus lodge aan die sy van 'n rotsagtige heuwel met 'n uitsig oor die Mfazimnyama-vallei van Spioenkop Wildreservaat, en dit word deur 'n slagveld van die Anglo-Boereoorlog omring. Die lod...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 15

Welkom by die Drakensberge wildsplase blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons algehele Drakensberge akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Drakensberge akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]