Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Oulike ondekking van 'n pragdorpie ryk aan verskeie kulture."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Lesoba Guest Farm"Haven't been in Fouriesburg, but we went to Clarens a couple of times."
Rhodes, Drakensberg, South Africa
Kinmel Guest Farm"Rustigheid vanself, geen misdaad en vriendelike mense."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Paddocks 6"Altyd lekker, my meisiekind se gunstelingbestemming in die winter."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Lesoba Guest Farm"Gemaklike oornag dorpie wat baie vir enige toeris kan bied. Koffie en kos by die Plaas Stoep is aan te bevel."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Woodlands Retreat Private Property"Heerlike omgewing om van die gejaag van elke dag af weg te kom. Baie dinge om te doen vir dié wat nie net wil rus nie."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Pennygum Country Cottages"Ek kan die Lemon Tree Restaurant sterk aan beveel. Underberg is n mooi klein dorpie waar jy alles wat nodig is as toeris kan kry. "
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
The Goodland Cottages"Baie mooi pad na Champagne Vallei - baie interessante plekke om te besoek."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Sandstone Chameleon Guest House"Baie klein dorpie met min om te doen as hy baie verwag. Maar dis lekker stil en rustig en net wat mens soms nodig het om te ontspan."
Bergville, Drakensberg, South Africa
Montusi Self-Catering Cottages"Bergville as a town is not a great destination, but the surrounding mountains are great."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Collett House"'n Stukkie van die Vrystaat wat jou laat verlang sodra jy by die dorp uit ry. Dis seker een van die mooiste dorpies ooit! Kan maklik jou hart daar verloor."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Goedgeleë"Mooi omgewing met al die sandsteen geboue. Bly daar oor en besoek Clarens. Goedkoper en rustig."
Clocolan, Drakensberg, South Africa
Vlakbult Guest Farm"Fork and Pot served up a superb meal, want to go and try the Fond Au next time, very friendly host."
Rhodes, Drakensberg, South Africa
Rhodes Cottages - The Orchard"Pragtige dorpie met baie rondry paaie, naby aan Tiffendell vir sneeu speletjies in die winter. Lekker om rond te stap en te kyk na al die ou geboue."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Lakeview Cottage"Ons geniet Clarens enige seisoen van die jaar."
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"Baie goed en sentraal geleë."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Oulike plekkies om te besoek."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Paddocks 6"Pragtige juweel aan die voet van die berg. Vriendlik en behulpsame mense."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Rosemary @ Douglas Drift"Dit was die einde van die maand so die dorp was baie besig. By die winkel het ons vir omtrent 45 minute in 'n ry gestaan om iets te koop. Daar is 'n baie oulike restaurant in die dorpie met die naam "Mikes Restaurant". Baie vriendelike eienaar en die ontbyt was heerlik. Kon nie glo hoe goedkoop dit was en die hoeveelheid kos wat jy kry nie. Hier in Jozi kry jy dit nie. Verder is dit 'n pragtige plekkie! Dit is mooi in die winter en ek kan net dink hoe mooi dit n die somer moet wees."